'n Ma & 'n Mikrofoon

Jou dogter en sosiale media: Wat ’n tiener wil hê jy moet weet/ Your Daughter and Social Media: What a Teenager Wants You to Know

Episode Summary

Dit het heel onskuldig begin toe Carli van Aswegen (15) “fitfluencers” en “foodies” op sosiale media begin volg het. Maar kort voor lank was Carli obsessief oor kos, haar gewig en wat sy eet. Sy het, byna ongemerk, ’n eetsteurnis ontwikkel – een wat glad nie lyk soos die “tipiese” anoreksie of bulimie nie. In hierdie episode gesels Daniëlla met Carli, haar ma Nantie, asook dokter Reza Gouws, oor iets waarmee baie jongmense in stilte sukkel: eetsteurnisse, liggaamsbeeld en “food noise”. It all started quite innocently when Carli van Aswegen (15) began following “fitfluencers” and “foodies” on social media. But before long, Carli became obsessed with food, her weight, and what she was eating. Almost without noticing, she developed an eating disorder – one that looks nothing like the “typical” anorexia or bulimia. In this episode, Daniëlla speaks with Carli, her mom Nantie, and Dr. Reza Gouws about something many young people silently struggle with: eating disorders, body image, and “food noise.” - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z