'n Ma & 'n Mikrofoon

Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie/ Jou Gesin & Geld: Waarom Suid-Afrikaners Nie Kan Spaar Nie

Episode Summary

Hoekom is ons land so sleg as dit kom by spaar – en wat beteken dit vir ons gesinne? In hierdie episode gesels Daniëlla met finansiële raadgewer én pa van drie, Leon-Ben Lamprecht, oor die groot geldgewoontes wat Suid-Afrikaners terughou. Ons praat oor skuld, die druk om “ryk te lyk,” en hoekom dit só belangrik is om vroeg al met ons kinders oor geld te gesels. Leon-Ben deel praktiese wenke vir ouers: hoe om spaar ’n spanpoging in die gesin te maak en hoe jy 'n finansiële rolmodel kan wees. Hoekom is ons land so sleg as dit kom by spaar – en wat beteken dit vir ons gesinne? In hierdie episode gesels Daniëlla met finansiële raadgewer én pa van drie, Leon-Ben Lamprecht, oor die groot geldgewoontes wat Suid-Afrikaners terughou. Ons praat oor skuld, die druk om “ryk te lyk,” en hoekom dit só belangrik is om vroeg al met ons kinders oor geld te gesels. Leon-Ben deel praktiese wenke vir ouers: hoe om spaar ’n spanpoging in die gesin te maak en hoe jy 'n finansiële rolmodel kan wees.