'n Ma & 'n Mikrofoon

Lizanne du Plessis: Maak 'n Kopskuif oor Dissipline / Lizanne du Plessis: Rethinking Discipline

Episode Summary

Dissipline kan maklik voel soos een van die moeilikste dele van ouerskap. Met soveel ouerskap style daar buite ("gentle!" "permissive!", "authoritative!") is dit nie vreemd dat ouers onseker voel oor watter benadering die “regte” een is nie. In hierdie episode gesels Daniëlla met arbeidsterapeut Lizanne du Plessis van "Doelgerigte Ouerskap" oor wat dissipline eintlik beteken. Ons verken hoekom dit minder oor straf en meer oor leiding en leer gaan, en hoe ons eie emosionele regulering as ouers ’n reuse-verskil kan maak. Discipline can feel like one of the trickiest parts of parenting. With so many parenting styles out there – gentle, permissive, authoritative – it’s easy to feel unsure about which approach is “right.” In this episode, Daniëlla sits down with parenting expert Lizanne du Plessis to unpack what discipline really means. They explore why it’s less about punishment and more about guiding and teaching our kids, and how our own emotional regulation as parents can make all the difference. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z