'n Ma & 'n Mikrofoon

RSV, Varkgriep & Hand-Voet-en-Mondsiekte: Wat Jy Moet Weet/ RSV, Swine Flu & Hand, Foot and Mouth Disease – What You Need to Know

Episode Summary

Dis die drie siektes wat jou kind nou blykbaar om elke hoek en draai kan aansteek: hand-voet-en-mondsiekte, RSV en varkgriep. In hierdie episode gesels Daniëlla met kinderdokter dr. Marlé van der Merwe oor hoe ouers dié virusse vinnig kan herken, hoe dit versprei, en wanneer jy regtig moet bekommerd wees. Wat jy in dié episode gaan hoor: *Wanneer is griep net griep – en wanneer is dit varkgriep? *Waarom RSV só gevaarlik vir babas kan wees *Is die nuwe RSV-inenting veilig? *Wat jy regtig moet weet oor hand-, voet- en mondsiekte *Waarom antibiotika nie die antwoord op alles is nie *Waarom medisyne nie altyd die eerste opsie moet wees nie These are the three illnesses your child seems to be picking up around every corner lately: hand, foot and mouth disease, RSV, and swine flu. In this episode, Daniëlla chats with GP Dr. Marlé van der Merwe about how parents can quickly recognise these viruses, how they spread, and when it’s time to really worry. What you’ll hear in this episode: *When is the flu just the flu – and when is it swine flu? *Why RSV can be so dangerous for babies *Is the new RSV vaccine safe? *What you really need to know about hand, foot and mouth disease *Why antibiotics aren’t the answer *Why medication isn't always the first solution - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z