'n Ma & 'n Mikrofoon

Veronica Ramokgoname: Aangeneem, Afrikaans, en nou ook 'n mamma/ Veronica Ramokgoname: Adopted, Afrikaans, and now a mom

Episode Summary

Op sosiale media stel sy haarself bekend as: "Short, Dark, and Afrikaans." Maar Veronica Ramokgoname se storie behels nog veel meer as dit. In hierdie episode gesels Veronica met Daniëlla oor hoe sy as baba deur die Van der Westhuizen-gesin aangeneem is, hoe sy grootgeword het in 'n Afrikaanse huis, en hoe sy mettertyd haar eie identiteit begin vorm, aanvaar en omarm het. Sy vertel ook hoe sy onverwags die liefde op 'n Afrikaanse afspraaktoepassing gevind het, en hoe die geboorte van haar seuntjie, Handré Luca, haar lewe op die mooiste maniere verander het. On social media, she describes herself as: "Short, Dark, and Afrikaans." But there's so much more to Veronica Ramokgoname's story. In this episode, Veronica joins Daniëlla to share how she was adopted as a baby by the Van der Westhuizen family, what it was like growing up in an Afrikaans home, and how she came to understand, embrace, and celebrate her own identity. She also shares how she unexpectedly found love on an Afrikaans dating app, and how the birth of her son, Handré Luca, has transformed her life in the most beautiful ways. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z