Dink jy daaraan om jou tasse te pak en oorsee te gaan? In hierdie gesprek gesels Daniëlla met Lenique Hutten, wat saam met haar gesin ’n paar jaar in Nederland gewoon het – en toe besluit het om terug te keer na Suid-Afrika. Ons praat oor die uitdagings van emigrasie, die aanpassing aan ’n nuwe kultuur, die impak op kinders se skool- en sosiale lewe, en hoe verlange na familie en ’n gevoel van "behoort" uiteindelik hul besluit beïnvloed het. Lenique deel ook watter lesse hulle as gesin geleer het, en hoe die ervaring hulle sterker gemaak het. * Hierdie episode is deel van ’n tweeluik oor emigrasie – volgende week hoor ons van ’n gesin wat nege jaar gelede na die VSA verhuis het… en stééds daar is. Thinking about packing your bags and moving overseas? In this episode, Daniëlla speaks to Lenique Hutten, who lived in the Netherlands with her family for a few years – and then decided to move back to South Africa. We talk about the challenges of emigrating, adjusting to a new culture, the impact on children’s school and social lives, and how longing for family and a sense of belonging ultimately influenced their decision. Lenique also shares the lessons they learned as a family, and how the experience made them stronger. This episode is part of a two-part series on emigration – next week, we’ll hear from a family who moved to the USA nine years ago… and are still there. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z