Swangerskap is veeleisend op 'n vrou se liggaam - geen wonder dat dit soms met allerlei skete en kwale gepaardgaan nie! In dié episode gesels Daniëlla met chiropraktisyn dr. Michelle Beech Cloete oor hoe 'n mamma reeds voor geboorte is kan omsien na haar spier- en skeletale stelsel - veral die ruggraat. Ons praat ook oor hoe klein babatjies met koliek en ander skete gehelp kan word, en wanneer dit nodig is om anders kenners te sien. Pregnancy places significant demands on a woman’s body—no wonder it’s often accompanied by various aches and pains. In this episode, Daniëlla speaks to chiropractor Dr Michelle Beech Cloete about how moms can take care of their musculoskeletal system—even before baby is born—especially the spine. She also explains how small babies with colic and other discomforts can be helped, and when it’s necessary to consult other specialists. - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z